‘n Stadige Vrydag Bederf

Die Vrydag Bederf is so stadig dat hy heeltemal in sy moer in laat is. Eerder laat as glad nie, sê ek altyd. Miskien sê ek dit om dat ek die een is wat moet sit en die Vrydag Bederf bou vir jou om te geniet. Die Vrydag Bederf betaal ongelukkig nie die rekeninge nie. Daarom moet ek ongelukkig soms tyd afstaan aan goed wat die geld gaan in bring, en goed soos die Vrydag Bederf moet wag. Jy kan uithelp dar die proses minder gebeur deur so paar ads te click, iets in die shop te koop, of kry ‘n subskrupsie. Anders as dit kan jy help met die vondsinsameling om gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jar te betaal deur ‘n kaartjie of twee te koop vir die raffle van die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper.

Geniet die stadige Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *