Christo val sy ribbes af
Dylan het die volgende boodskap aan ons gestuur:
Hi ek het a vriend wat sy moer af geval het en sy ribs gebreek het hier in centurion…sy vid is op youtube onder christo van staden as jy dalk wil gaan kyk en dit wil opsit…….
lekker man
Wel, ek het die video gaan kyk. Lyk defnitief soos ‘n wind-uitval daardie en ons is bly dat dit op video vasgevang is, sodat ons dit met die wêreld kan deel. Thanks aan Dylan wat ons laat weet het en ook thanks aan Christo wat sy ribbes gebreek het vir ons entertainment. Mag jy gou beter voel, bra.
What an idiot!
Eina jirre! Fokken stupid maar funny nonetheless bru!