Almal is ‘boks-mal’ en Stoute Boudjies laat mense ontspan

Maak nie saak wat jou opinie is oor Floyd Mayweather vs. Conor McGregor nie, almal praat daaroor. Maak nie saak wat in die fight gebeur nie, Conor en Floyd (meer Conor) het hul job gedoen en die fight verkoop. Daar word gepraat van deur nag kuiers sodat almal saam die fight kan kyk: “Die vrouens en kinders kan gaan lê, ons kuier deur tot 04:00 en kyk saam die fight.”

Ek kan nie wag nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

#ViaWMJ

Kyk die video hier onder, bonus punte as jy die video like of subscribe.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *