Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sondag Bederf? Beslis beter as niks

As jy die gevaaalik nuusbrief gekry het Vrydagoggend, dan weet jy van die tequila. Dankie vir elkeen van julle wat reply het, ek gaan vandag nog reply op elke email. Miskien het jy die foto op Facebook of Twitter gesien. Ek het so paar bottels Sierra Tequila om weg te gee. Ek en die ander partye moet nou net ooreenkom hoe ons hierdie kompetisie gaan doen. In elk geval as jy free tequila wil wen moet jy maar die site en die social media accounts dophou.

Geniet die Sondag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *