Stoute Boudjies wees nice
Woensdag! Stoute Boudjies dag! Na vanoggend se ernstige response artikel oor “Nancy se Top 10 Threats to Christianity” is dit verseker tyd vir bietjie ligter entertainment. Stoute Boudjies is hier om die dag te red. Ek moet ook net jammer sê dat daar geen nuwe artikels op gevaaalik.com verskyn het die laaste twee dae nie. Ek het twee dae afgevat. Dankie dat julle aanhou kom check het of hier iets nuut is op die site en dankie dat julle nogsteeds gebruik gemaak het van ons Facebook fan page en my getweet het.
Geniet die week se Stoute Boudjies.