Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Scary Snowman en Jersey Shore

Jersey Shore is ‘n fokken kommin plek. MTV het al baie geld gemors om hierdie feit onder mense se aandag te bring. Vir Scary Snowman (‘n dude wat in ‘n sneeuman-kostuum wegkruip en verbygangers skrikmaak) was MTV se waarskuwings net nie genoeg nie. En die dogtertjie aan die sneeuman se regterkant het ook een of ander les daaruit geleer. (Seker ook iets soos dat sy moet fokkof uit Jersey Shore.)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *