Tagged: Jersey Shore

Scary Snowman en Jersey Shore 0

Scary Snowman en Jersey Shore

Jersey Shore is ‘n fokken kommin plek. MTV het al baie geld gemors om hierdie feit onder mense se aandag te bring. Vir Scary Snowman (‘n dude wat in ‘n sneeuman-kostuum wegkruip en verbygangers...