Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bonus Random Gevaaalikhede

Right, more oggend vroeg kap en en Sven ‘n hiking trail naby Fouriesburg in die Vrystaat, in die winter soos die mal ouens wat ons is. Ons slaap more aand in ‘n grot, en soos jy kan raai gaan ek nie laptop en sulke snert neem saam met my op ‘n hike nie. Dus, gaan daar stilte wees tot Maandag. Ek gaan wel my GoPro en ‘n ander kamera saam neem en ‘n YouTube video maak vir julle van die hike.

Geniet die bonus Random Gevaaalikhede.

#kommin #afrikaans

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *