Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Skateboard Tricks in super slow-mo

Toe ek nog jonk en onnosel was en ek oor skateboard gery, meestal om in al die skater girls se pant in te probeer kom. Die meeste wat ek ooit kon bemeester was my fok af val. Die ouens in die video kry aansienlik meer as dit reg. Ouens en dames wat goed kan skateboard ry is altyd impressive en teen 1000 frames per sekond is dit nog meer impressive.

You may also like...

1 Response

  1. Francois says:

    damn that is sooo cool! missing skateboarding right now :'(

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *