Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Shit South Africans Say

Jy mag dalk al van die tipe video’s gesien het. Shit Phtographers Say, Shit Hipsters Say, Shit Stoners Say, ens. Wel nou is daar een wat baie snaaks is, veral as jy ‘n Suid-Afrikaner is. Dit is nog beter as jy in die Kaap bly. Shit South Africans Say is obviously meer gefokus op die Engelssprekende Suid-Afrikaners maar dit is steeds snaaks.

Miskien moet gevaaalik.com ‘n “Kak wat Suid-Afrikaners sê” video maak wat meer gemik is op ons Afrikaanssprekendes. Awww jislaik’it bru!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *