Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ruk en roll Random Gevaaalikhede

Ek het die naweek op ‘n video afgekom wat ek gedink het perfek sal wees vir die week se geheime video. Nou kan ek nie onthou wat daardie video was nie. Dus sal jy maar moet wag tot Donderdag se Random Gevaaalikhede voor jy die week se geheime video sien. Dankie aan almal wat foto’s instuur via Facebook Messenger vir die Random Gevaaalikhede. Dit is befok van julle dat julle die snaaksighede wil deel met almal wat gevaaalik.com besoek.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Ek was Vrydag by rAge en het die jong dame raakgeloop. Na ons geklets het vir so paar minute het ons besluit om saam ‘n foto te neem. Ek dink my fotograaf was dronk. Ook, let op op my pro-level hoverhand.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *