Bitchin’ Random Gevaaalikhede
Selfs in 2016 is daar tye wat jou internet nie wil werk nie. Ek het gisteraand so aand gehad. Ek was kwaad want ek moes die Random Gevaaalikhede by die deur uit kry, maar ook omdat ek wou Xbox speel, online. In elk geval, hier is die Random Gevaaalikhede nou.
As jy iets anders soek om bietjie van die Vrydag te brand, luister na ons nuwe Podcast episode.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Vrydag Bederf land later vandag.
Die gevaaalik.comedy episode met die Flamingo’s intro: #64 – Dan gaan ons Flames toe
Poes