Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede oorleef

More gebeur iets cool, en ek gaan dit met julle deel via Instagram. Ek kan jou nie sê presies wat ek gaan doen nie, maar ek kan jou wel sê dat dit miskien iets te doen het met die poll wat jy tans daar regs op gevaaalik.com kan sien. Hou dinge maar styf dop hier op gevaaalik.com en maak seker jy kry ons weeklikse nuusbrief. Ek hoor daai ouens kry eerste opsie om te koop, teen ‘n afslag ook.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160818 (9)

Random Gevaaalikhede 20160822 (2)

versekering

Kry beter versekering, vir goedkoper by King Price. Nie net kan jy jou kar verseker nie, maar vir R1 ekstra jou kamera, fiets, Apple Watch of golfstokke. Gaan nou na gevaaalik.com/king, los jou naam en nommer ek kry ‘n gratis kwotasie. As jy dit doen, thanks. Jy help gevaaalik.com ook so uit.

 

Random Gevaaalikhede 20160822 (3)

Random Gevaaalikhede 20160822 (4)

Random Gevaaalikhede 20160822 (5)

Random Gevaaalikhede 20160822 (6)

Random Gevaaalikhede 20160822 (7)

Random Gevaaalikhede 20160822 (8)

Random Gevaaalikhede 20160822 (9)

Random Gevaaalikhede 20160822 (10)

Random Gevaaalikhede 20160822

Random Gevaaalikhede 20160822

You may also like...

4 Responses

  1. Vannhh says:

    Prent nommer twee laat my lag, maar dis n humorlose hartseer lag. Corporate life het daai uitwerking op mens.

    So terloops, wat beplan jy en Sven vir julle volgende trip Stix? Lesotho se Maluthi berge dalk?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Niks is nog set in stone nie. Ons oorweeg ‘n duik-trip weer. Lesotho is een waaroor ons geraat het. Miskien die karoo of die Weskus. Botswana is ook verseker op die kortlys. Maar eers moet ons iemand kry soos King Price wat ons sal help om dit te laat gebeur.

  3. Kyuss says:

    Gaan ski by Afriski in Lesotho, het 2 weke terug gegaan. Is baie amazing.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Kyuss: Jip, dit is op die kortlys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *