Old town road Random Gevaaalikhede

Moet my nie vra hoeek dit weet nie, maar daar is ‘n hip-hop ou met die naam Lil’ Nas X wat ‘n “country” song gemaak het, en toe word Billy Ray Cyrus ook deel daarvan. Dik hip-hop en country vibes. Twee goed wat ek erg sukkel om van te hou. Tog, is hierdie song nogal catchy. Seker daardie country-hook. Of miskien is dit oor die oorspronklike music video vir “Old town road” wat met Red Dead Redemption 2 footage gemaak is.

Geniet die Random Gevaaalikhede en die geheime video.

Loading…

Tyd vir ‘n GVLK hempie, veral nou dat dit payday was.

Kry die saadjies, en groei jou plantjies. En met my discount code kan jy 15%af kry ook. Click net hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *