Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Lamb of God heeltemal anders as alles wat die band l van te vore gedoen het

Regtig. Op elke vlak van die musiek. Ek het nog nooit Randy Blythe se vocals so gehoor nie. Ek het nog nooit vir Chris Adler so hoor guitar speel nie. Van Willie Adler en Mark Morton is ons gewoond aan epice running metal riffs. Nie eers John Campbell se bass sound het ek al so gehoor nie. Ek was vir ‘n rukkie bekommerd gewees.

Lamb of God Sturm Und Drang

Gelukkig maak die epic running metal riffs, die drums sound, die vocals, die bass, die Lamb of God sound by rondom 03:28 van die song ‘n verskyning net om my metal hart te laat rus. Die tempo raak weer stadiger en meer na die einde van die song. ‘Overlord’ is verseker die stadigste tempo en die mees “hard rock” wat Lamb of God al geklink het.

Een ding is verseker: Die nuwe Lamb of God album, Sturm Und Drang, gaan ons blootstel aan ‘n nuwe kant van Lamb of God.

Wat dink jy van ‘Overlord’? Kom ons gesels in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *