Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #86 – Die Masjiene

In die week se podcast praat ek met Kyle en Fanie van Die Masjiene. Fanie en Kyle is awesome dudes en ek het regtig lekker gekuier saam met hulle. In die gevaaalik.comedy Podcast episode praat ons die Ninebot Mini Pro, hoe Fanie en Kyle probeer gesond eet en gewig verloor (soos die meisies wat hulle is).

Ons praat ook oor music festivals ook en dit mag dalk klink asof nie van music festivals hou nie, maar ons almal is eintlik baie lief vir die music festival experience. Alles wat in hierdie podcast gesê word is opgemaak vir vermaaklikheid. Die Masjiene is Fanie en Kyle wat mense probeer entertain en laat lag en hierdie episode van die gevaaalik.comedy Podcast is presies dit: Entertainment.

Die song aan die begin van die week se podcast is Machine Gun Kelly – Chip Off The Block

Onthou om te subscribe as jy op iTunes luister. Hou ook asseblief aan om jou vriende van die gevaaalik.comedy Podcast te vertel.

Geniet die week se episode van die wêreld se bekendste Afrikaans Comedy Podcast.

Vind Die Masjiene hier:

Die Masjiene op Instagram – https://www.instagram.com/die_masjiene/

Die Masjiene op Soundcloud – https://soundcloud.com/die-masjiene

Die Masjiene op Facebook – https://www.facebook.com/Diemasjiene/

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *