Binnebek Banter #3 met Van Coke Kartel
Baie van julle weet dat ons Dinsdag aand nog ‘n episode van Binnebek Banter record het. Ons is na die recording by Ant se huis na Firkin toe in Centurion waar ons bietjie met Van Coke Kartel gechat het. Hulle het ‘n free show daar gespeel om hulle nuwe toer af te skop en het so paar vrae vir ons beantwoord. Luister na die podcast en jy kan ‘n bottel Cane en ‘n bottel Cream Soda wen.
BinneBek Banter Episode 3 by Gevaaalik.com
Dinge wat ons oor gepraat het in die podcast:
Immortals die fliek
Croco Drug
Black Friday Shoppers