Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Petrol Prys Oor Die Laaste 10 Jaar

Ek onthou die dae toe ek nog my Citi Golf gery het en R100 se petrol my darem ‘n rukkie gehou het. Nee ek is nie so oud nie, ek praat van net so 10 jaar terug ou perd. Dit is reg, ons almal weet die petrol prys het die laaste ruk aansienlik gestyg. Hier onder is ‘n infographic wat mooi wys hoe die petrol prys opgegaan het oor die laaste 10 jaar.

Petrol-price-south-africa-infographic

Ja, die petrol prys het al meer as vertrippel oor die laaste 10 jaar. Die hartseer feit van die saak is dat jy jouself maar moet instrap want ek dink nie die prys gaan vinnig baie afkom nie, maar hy gaan wel aanhou klim. Weet jy wat gaan nie klim nie? Jou salaris, want jy fok heeltyd op websites soos gevaaalik.com en cars.co.za rond.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *