Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Justin Bieber ry Paparazzi om met sy Ferrari

Ek is nie ‘n fan van Justin Bieber nie, maar een ding wat ek dink die wêreld het nog minder nodig as Justin Bieber is paparazzi fotograwe. Een ding wat ons wel in gedagte moet hou is dat daar nie paparazzi sou wees as daar nie ‘n aanvraag was vir foto’s van celebrities nie. So jy, jy wat die fokken E! Entertainment channel kyk, dit is jou skuld dat daar paparazzi is en jy is nog laer drek as hulle of Justin Bieber. Kom uit die huis uit en leef jou eie fokken lewe, jou sad sack of shit.

Justin Bieber is seen leaving The Laugh Factory night club, shortly before reportedly being involved in a hit and run incident involving a photographer

Die beste van die video is hoe die paparazzi aan sit na Justin hom skaars getref het met sy kar. Die ou lê op die grond en sal baie sokkerspelers laat lyk soos slegte actors. Then again, hy gaan seker vir Justin probeer dagvaar vir so paar ekstra dollar, vir daardie nuwe Macro lens wat hy soek om Kim Kardashian se holhare af te neem van 2 kilometer weg.

Wie se kant is jy? Die “Biebs” of die paparazzi?

You may also like...

2 Responses

  1. Bernard says:

    wat ‘n aansitende doos …

  1. February 19, 2014

    […] dat hulle vir hom gedoen het wat die media al voorheen gedoen het vir Britney Spears, O.J. Simpson, Justin Bieber, Miley Cyrus, Amanda Bynes, Robbie Klay, Sunette Bridges, en so aan en so voorts? Waarom is daar […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *