Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Orianthi

Verlede week het Joe ons aan die almagtige Meytal Cohen voorgestel. Dit het my so bietjie laat dink. Ek wil ‘n band sien wat uit net girls bestaan. Mooi girls. Girls wat elke man sy bes sal laat probeer om ‘n groupy van die band te wees. Aangesien Meytal klaar die dromme spot gevat het, het ek gedink om solank iemand te vind om die lead guitarist spot te vul.

Ek gee vir julle Orianthi. Orianthi Panagaris, eintlik. Orianthi is from Australia, mate. As jy nie vir Orianthi ken nie: Sy het hierdie jaar haar 26ste verjaarsdag gevier. Sy het begin guitar speel op die ouderdom van ses. Haar eerste groot “gig” was toe sy lead guitarist geword het van Carrie Underwood se band. Sy was toe ook Michael Jackson se lead guitarist en sou haar eerste live show saam hom gedoen het vir die “This Is It” tour. Maar soos julle weet het Michael toe die lepel in die dak gesteek. He will be missed. Niemand kan ‘n dansbaan smelt met ‘n moonwalk soos ou Mike nie.

Steve Vai en Orianthi het ook saam ‘n song gedoen en ‘n video vir die song gemaak. Steve Vai is defnitief een van die legends of shred en die bra se vingers beweeg soms so vinnig dit lyk amper soos Michael Jackson se voete. Orianthi het ook in 2007 besluit om haar eie album uit te bring. In Oktober van 2009 het Orianthi se eerste album Believe die lig gesien.

Met Meytal Cohen op dromme en Orianthi se guitar skills op lead guitar, dink ek die Gevaaalike Dame Band lyk al fokken gevaaalik. Nou kort ons nog ‘n rhythm guitarist, ‘n bassist en ‘n vocalist. Enige voorstelle?

You may also like...

4 Responses

  1. fralab9 says:

    my long sleep op die grond…jirre…kom speel kitaar op my een balhaar grrrrrrrrrrrr! Steve is poes cool…so is Orianthi!

  2. flippie69 says:

    Hier is `n paar voorstelle vir daai “all-babe” band… Lzzy Hale – Rythm guitar/vocals of Maria Brink – poes cool vocals

  1. May 11, 2011

    […] Skip to content InterviewsBrieweDamesMoan by PepiAboutKONTak onsWil jy ryk word? « Orianthi Raiden speel die Mortal Kombat rave tune acoustic By Stix | Published: May 11, […]

  2. July 29, 2013

    […] al 'n rukkie terug. Sy join nou die ranks van ander gevaaalike dames wat musiek maaks saam met Orianthi, Taylor Momsen en Mythal […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *