Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gooi hom dikkes, gooi hom!

Môre al die gevaaalike mense op die interweb vanoggend. Ons brasse hier by gevaaalik.com hoop julle het ‘n befokte langnaweek gehad, en ons weet sommer julle sien baie uit na werk vir die res van die week, maand, jaar, en julle lewens.

Kyk, ek weet vet/fluffy mense word dikwels by die skool gespot en geboelie. Once in a while strip daai fluffy persoon sy moer en fok dan almal en alles op. Ek’s seker jy het al so ‘n iets gesien? Dit eindig nooit goed nie. Ek dink hierdie video is ‘n goeie manier om die week te begin. Press play and enjoy!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *