Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Nine Inch Nails album is klaar

Nine Inch Nails release new album later this year

Die jaar is besig om uit te draai as ‘n great jaar vir musiek fans, veral as jou musieksmaak neig om soos myne te lyk. Nine Inch Nails se Trent Reznor het dit nou officially bekend gemaak dat hy vir die laaste jaar al gewerk het aan die nuwe Nine Inch Nails album, en die album is klaar. Dit nou bo-op Black Sabbath se nuwe album en Queens of the Stone Age se nuwe album. Hier is wat Trent Reznor self te sê gehad het in die press release:

I’ve been less than honest about what I’ve really been up to lately. For the last year I’ve been secretly working non-stop with Atticus Ross and Alan Moulder on a new, full-length Nine Inch Nails record, which I am happy to say is finished and frankly fucking great. This is the real impetus and motivation behind the decision to assemble a new band and tour again. My forays into film, HTDA and other projects really stimulated me creatively and I decided to focus that energy on taking Nine Inch Nails to a new place. Here we go!

Die nuwe Nine inch Nails album verskyn Columbia records, dieselfde label as wat How To Destroy Angels (Reznor se band saam met sy vrou) se album op verskyn het. Ons kan blykbaar die nuwe album verwag later in die jaar. Sover het Nine Inch Nails my nog nie teleurgestel met ‘n album nie. Kom ons hoop die nuwe album is ook so awesome soos die res.

As jy nie Nine Inch Nails ken nie, check die video van hulle song “Only” vanaf die briljante album With Teeth. Dit behoort jou vinnig in ‘n fan te verander.

You may also like...

3 Responses

  1. June 5, 2013

    […] laas week se uitstekende nuus dat Nine Inch Nails se nuwe album klaar gerecord is kry ons die week nog goeie nuus van Trent Reznor se band. Die band stel 'n nuwe single, 'Came Back […]

  2. June 6, 2013

    […] Facebook. Hoe klink die track? Dit klink soos fokken Nine Inch Nails en dit is awesome. Dancy soos "Only" maar steeds 'n Nine Inch Nails track. Luister "Came Back Haunted" hier onder en laat weet my wat […]

  3. August 15, 2013

    […] Nine Inch Nails hou ons op ons tone deur nog 'n song vanaf hulle opkomende album Hesitation Marks af te release. "Copy of A" is in true Nine Inch Nails form het hulle die song beskikbaar gemaak vir download for free vanaf Amazon. Die is 'n sterk electro track met baie introspective lirieke. Trent Reznor beskryf die gevoel van die nuwe album as volg: […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *