Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nine Inch Nails – Copy of A Live

Nine Inch Nails Copy of A Live

Daar is glad nie ‘n te kort aan Nine Inch Nails verwante artikels op gevaaalik.com nie. Trent Reznor is ‘n musical genius. Waar meeste sogenaamde “digital musicians” net vreemde geluide bo-oor loop tracks gooi, het Trent Reznor die mould gebreek deur digital effects nie net op hul eie te gebruik nie maar dit te kombineer met ander musikale instrumente. As jy al gesien het hoe sy studio lyk sal jy bietjie beter verstaan wat ek meen. Trent Reznor het man alleen nuwe betekenis gegee aan die term ‘digital music’.

Hier is ‘n live optrede van “Copy of A“. Lekker Vrydag tjoons.

You may also like...

1 Response

  1. January 5, 2017

    […] Ek skryf nie meer baie oor musiek nie. Van tyd tot tyd deel ek iets, maar oor die algemeen probeer ek dit vermy, anders wil elke Jan-rap en sy maat wat ‘n band het hê ek moet skryf oor hulle band ook. Wanneer ek dus uitsonderings maak, is dit omdat dit musiek is wat ek regtig baie van hou, soos Nine Inch Nails. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *