Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nine Inch Nails nuwe single oppad ‘Came Back Haunted’

Na laas week se uitstekende nuus dat Nine Inch Nails se nuwe album klaar gerecord is kry ons die week nog goeie nuus van Trent Reznor se band. Die band stel ‘n nuwe single, ‘Came Back Haunted’, more bekend deur radio. Dit sal tien teen een net op Amerikaanse radio gehoor word more, maar gelukkig vir ons is daar die internet. Dus sal dit nie lank wees voor ons die nuwe Nine Inch Nails in ons ore kan kry nie.

New Nine Inch Nails single

Lisa Worden (music director by KROQ in Los Angeles) was al gelukkig genoeg om die nuwe single te hoor en sy het die volgende te sê gehad oor die sound van die nuwe Nine Inch Nails track:

I think it’s in line with the first two albums. It’s got a great beat, it’s not the experimental material Trent’s done in the last five years.

Dit is presies wat ek wou gehoor het. As die nuwe Nine Inch Nails enigsins klink soos Pretty Hate Machine of The Downward Spiral (altwee daardie links gaan na kalahari.com toe waar jy die albums nou vir spot goedkoop kan kry en dan kry gevaaalik.com so paar rand) dan is ons almal in vir ‘n treat. Gaandie die mood van die track het Worden die volgende gesê: “I wouldn’t say that it’s dance-y, but it does have a great beat, a groove. Trent really brought it with this song. It’s going to sound amazing to new fans and old. It’s just cool.”

Vandat Nine Inch Nails so ruk terug bekend gemaak het dat hulle weer gaan begin toer het die band se line-up al klaar weer verander. Alex Avery (bass) het onlangs dit bekend gemaak dat hy die band gaan verlaat, hy is omtrent ‘n week later vervang met ex-Nine Inch Nails guitarist Robin Finck. Hou more gevaaalik.com dop want ek sal die nuwe single hier deel sodra ek my hande op hom kry.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *