Vrydag Bederf bring vrede oor ons

Vandag was ‘n lang dag. Nie net oor dit Vrydag is nie, maar omdat daar vandag weer op soveel vlakke vir my gewys is hoe onnosel die mensdom is. Ignorance truly is bliss. Ek sweer as my livelyhood nie afgehang het van die internet nie dan sou ek once in die bos gaan bly het sonder enige internet or nuus. Fok alles en almal.

Mag die Vrydag Bederf ‘n oomblik van vrede oor my Vrydag bring, en so ook joune.

Geniet die Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20140926 (2)

Vrydag Bederf 20140926 (3)

Vrydag Bederf 20140926 (4)

Vrydag Bederf 20140926 (5)

Vrydag Bederf 20140926 (6)

Vrydag Bederf 20140926 (7)

Vrydag Bederf 20140926 (8)

Vrydag Bederf 20140926 (9)

Vrydag Bederf 20140926 (10)

Vrydag Bederf 20140926

Vrydag Bederf 20140926

You may also like...

3 Responses

  1. Willeboer says:

    Ek stem saam. Dank fok dis Vrydag. Bier-uur. Te veel donnerse dom donners in my lewe…

  2. Jakes says:

    Dis presies hoe ek gister gevoel het! Dankie Vrydag Bederf! Dankie Gevaaalik!

  3. D says:

    Doen julle self n guns. Kyk “your the worst”…(kickasstorrents) dink nie dit wys locally nie. Dis waarvan af die .gif kom en dis mal snaak

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *