Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nie Vrydag nie, maar hier is Vrydag Bederf

Ek is besig om die gevaaalik.comedy podcast terug te bring. Dit gaan bietjie anders wees as wat dit was, maar dit is steeds wat dit is. Die gevaaalikste Afrikaanse podcast op die internet. Veral nou tydens die lockdown is daar groot aanvraag vir vermaak, want baie van julle sit by die huis en speel met julle tone. Ek hoop om ten minste drie episodes in die bank te hê voor ek begin om nuwe episodes uit te rol.

Geniet die Vrydag Bederf wat nie op ‘n Vrydag hier is nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *