Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tantos Stoute Boudjies

“Tantos” is “so baie” in Spaans. Moet nooit sê dat die Stoute Boudjies net gaan oor girls met min klere aan nie. Hier leer ons ook goed, soos Spaanse woorde. Wat ek julle wel ook wil vertel is dat ek binnekort weer myself gaan straf en ‘n comedic resensie doen van ‘n Afrikaanse-pop video en persoonlikheid, soos wat ek al daardie jare gelede gedoen het met Dirk van der Westhuizen se “Supercool”. Ek het aktief besluit om nie daardie tipe content meer te maak nie, want die Afrikaner-pop mensies en hule gehoor is ‘n ultra-sensitiewe spul. Maar as jy my gaan dreig met fisiese geweld, dan gaan ek vir jou ‘n vet toffie wys.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *