Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Memento Mori – Lamb of God (Video)

‘n Memento mori is ‘n kunstige of simboliese ding wat veronderstel is om jou te herhinder dat jy eendag gaan dood gaan. Memento mori in Latyns beteken “remember that you must die”. Ek speel al vir jare met die idee van ‘n Memento mori van my eie kry as ‘n tattoo. En ek gaan dit nogsteeds doen as ek eendag die regte ontwerp kan op droom. Vir nou luister ek maar na die Lamb of God song terwyl ek my eie dink aan Memento mori.

“Memento Mori” is die tweede single van die nuwe Lamb of God album wat ons oor ‘n maand of wat kry. Lamb of God het dalk ‘n nuwe drummer, maar hulle is steeds net so brutal soos altyd. Die music video vir “Memento Mori” is soos iets uit ‘n horror film, of ‘n nagmerrie. Dit wil voorkom asof ‘n ou wat ‘n tattoo studio skoon maak die nagmerrie ervaar. Dit is ‘n great song, met powerful groove riffs en crashing double bass drums. Die lirieke is ook iets wat die moeite werd is om te gaan lees.

Vir nou kan jy die video hier onder kyk en my laat weet wat jy dink in die comments. Ek smaak dit om van julle outjies te hoor.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *