Tagged: Dans

If life gives you anything, dans 0

If life gives you anything, dans

Die ouens is duidelik fans van die Tappit Techno Treffers. Om eerlik te wees, ek het geen idee waar die ouens regtig vandaan is nie, dit kan enige land wees. Om eerlik te wees...

Vrydag Party Song #420 2

Vrydag Party Song #420

Dis Vrydag en dis 420. Dit beteken dans laat die teëls smelt! Speel hierdie so hard as wat jy kan! Hier’s Porter Robinson om jou so bietjie te help met ‘n slordige snit:

Neon lig dansers 1

Neon lig dansers

Hier by gevaaalik.com hou ons van mense wat like van dans. Niks is beter as ‘n teel smelt of ‘n tekkie verwoes nie. Dan gooi jy nog iets neon in die mix soos met...

Dubsteppin tot daar nie meer teels is nie 0

Dubsteppin tot daar nie meer teels is nie

Die bra mag maar Dubsteppin doen. Dit lyk soms vir my heeltemal fake so goed doen hy dit. Die Dubstep track waarop hy sy Dubsteppin doen is ook ‘n cool remix.

Aftree-oord word gevang met groot hoeveelhede tik! 0

Aftree-oord word gevang met groot hoeveelhede tik!

Hierdie bra het 10 teen 1 Jack Parow se song “Ek wil dans dans dans” geinspireer. Ek dink hy’s baie naby aan ‘n tik overdose, dis al waaraan ek kan dink. Sy moves sou...

Kan jy jou rot af dans? 0

Kan jy jou rot af dans?

Check die volgende video, dit n lewensFOKKENgevaaalik. Hiers die challenge, as jy vir ons n clip stuur waarin jy beter dans gee die gevaaalike crew vir jou ‘n bottel Captain Morgan. Nou vir die...