Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir mal Maandag

Maandae is mal. Die goeie nuus is dat Maandag nou so te sê verby en jy kan nou rustig raak en die Random Gevaaalikhede check. Dan kan jy jou voete opskop, ‘n bier drink, ‘n joint rook of selfs push-ups doen. Maak nie saak wat jy doen om te ontspan nie, nou is die tyd daarvoor. Kry jouself reg vir Dinsdag.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Help om gevaaalik.com se hosting vir nog ‘n jaar te betaal deur jou klik die werk te laat doen op die advertiensies hier onder. Die meeste klikke wat ons al op een dag kon kry is 29. Kom ons maak dit 30 vandag, daar is reeds 13 op die bord.

Loading…

 

https://www.instagram.com/p/BsxVhlgHO3f/?utm_source=ig_web_copy_link

Die GVLK hempies is weer beskikbaar by komedie.co.za. Ek stel voor jy koop vir jou so paar nuwe hemde vir 2019.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *