Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Street Talk With the Beards

Ek het nie ‘n baard nie. Hoofsaaklik omdat ek nie een kan groei nie. Ok, nie net hoofsaaklik nie, dit is eintlik al rede. Ek kan nie ‘n baard groei nie. Die ouens in die video kan wél baarde groei en is baie trots op hulle baarde. So trots dat hulle op die strate van Adelaid in Australië gaan kak maak met mense wat nie baarde het nie. Lekker lag op hierdie jolige Vrydag.

You may also like...

2 Responses

  1. Kevin van Zanten says:

    This is win! Saw another one of them here: http://goo.gl/gVYhgfsdrwEw

  2. Soutie says:

    Fucking Australians!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *