Tagged: GevreetBiblioteek

Hoe weet jy iemand is amper ‘n gekwalifiseerde CA? 10

Hoe weet jy iemand is amper ‘n gekwalifiseerde CA?

Ja almal ken die ou gesegde “Hoe weet jy iemand is ‘n CA? Hy/Sy sê jou.”, en ja dit is ‘n gesegde nie ‘n grap nie. Hier het ‘n troll ‘n amper gekwalifiseerde CA...

Wat jy moet doen is glimlag 0

Wat jy moet doen is glimlag

Maandag is verby. Die week lyk al klaar baie beter as wat hy laas week gelyk het. As jy nogsteeds nie ‘n glimlag op jou gevreet het nie, hier is so paar goedjies om...

Facebook is vol onnosel mense 2

Facebook is vol onnosel mense

As jy enigsins al op Facebook was sal jy weet dat daar hordes onnosel mense is wat Facebook gebruik – en jy is vriende met baie van hulle. Mense like van grens op Facebook...

Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie 2

Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie

Facebook, die ding wat 99% van julle het, 80% van julle elke dag besoek, 50% van julle haat en 60% van julle net afpis wanneer jy dit gebruik.* Hoeveel keer het dit al gebeur...

Hoe om te score met Facebook 4

Hoe om te score met Facebook

Aangesien amper elke mens wat jy ken deesdae op Facebook is en meeste wil so graag hê jy moet in hul sake krap dat jy elke foto wat nog van hulle op Facebook gesit...

An Unfortunate Name 2

An Unfortunate Name

Jis, ek is fokken bly my van is nie Piel nie. Sorry Jake, maar jy lyk sommer na so effens van ‘n piel ook. Dankie aan Claudia vir die een.