Tagged: Troll

Die troll word die trollee 1

Die troll word die trollee

Ek waardeer ‘n goeie troll. Dit kan ongelooflik snaaks wees en baie entertaining. Tog is daar niks in hierdie internet-wêreld wat so hartseer is soos iemand wat probeer troll en dan suig met dit...