Goeie nuus Stoute Boudjies!

gevaaalik.com het verseker haters. Mense wat wil hê ons moet crash en burn. Daardie is ‘n klein groepie assholes wat hul eie lewens haat en dus wil hê almal anders moet ook hul lewens haat. Fok hulle! gevaaalik.com is vir julle savages wat die site like.

Dankie dat julle deurgekom het vir ons en gehelp het om ons podcast (die gevaaalik.comedy Podcast) tot in iTunes se New & Noteworthy section te kry. As jy opgeteken is om e-mail van ons te kry het ons vanoggend ‘n e-mail vir jou gestuur en gevra dat julle moet subscribe om ons te help tot waar ons nou is. Dankie. Sonder julle is ons regtig fokol.

Kom ons vier goeie tye met Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20151125 (2)

Stoute Boudjies 20151125 (2)

Stoute Boudjies 20151125 (3)

Stoute Boudjies 20151125 (4)

Stoute Boudjies 20151125 (5)

Stoute Boudjies 20151125 (6)

Stoute Boudjies 20151125 (7)

Stoute Boudjies 20151125 (8)

Stoute Boudjies 20151125

Stoute Boudjies 20151125

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *