Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die week in Vrydag Bederf

Die week in Vrydag Bederf, die “edgy” tipe content wat maak dat sogenaamde “family brand” keer van betrokke raak by gevaaalik.com. Want JY, as leser van die site, gaan mos kwaad raak as jy die “family brand” langs die “edgy” tipe content sien van die Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf. Party mense moet nie in bemarking werk nie, die sogenaamde “family brand” se bemarkings span is deel van daardie mense.

Ok, dag een van sobriety skop goed af? Kan jy agterkom dat ek bietjie “edgy” (verskoon die pun, ek weet dit is die laagste vorm van comedy) is?

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *