Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Skop Donderdag in die gevreet met Random Gevaaalikhede

Ek kan nie dink aan ‘n beter manier om ‘n Donderdag te begin as met Random Gevaaalikhede nie. Miskien dink jy Random Gevaaalikhede is nie vir jou nie en dat jy Stoute Boudjies sal verkies en dan kan jy gerus loer na gister se Stoute Boudjies. Facebook cock-block tans my content so bietjie via my Facebook page, en dus is ek seker baie van julle is nie bewus van die nuwe Stoute Boudjies nie.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Piet is ‘n leser van gevaaalik.com en hy was onlangs bietjie Kaap toe. Hy het so paar foto’s wat hy geneem het met my gedeel, om met julle te deel (die 3 foto’s hier onder). ‘n Mooi sonsondergang en bewyse dat die Kaap net so baie kommin mense het soos Gauteng, kyk net na die douche-plates. Dankie Piet.

Stuur jou foto gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com.

href=”http://www.mantality.co.za/affiliate/referral.php?id=428&url=1704″ target=”_blank” rel=”noopener”>

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *