Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com is terug met Vrydag Bederf

Goeie fokken nuus! gevaaalik.com is terug na ‘n lang afwesigheid. Ons hoop dat ons vir nou al die bugs uitgestryk het wat ons gekry het tydens die upgrade van die site se hosting. Dankie vir die hordes emails, die tweets en baie Facebook boodskappe wat wou weet wat gaan aan.

“Hoekom kan ek nie my gevaaalik.com fix kry nie?!”

As jy na ons podcast luister of ons nuusbrief kry dan sou jy weet dat gevaaalik.com so gegroei het dat ons uit ons hosting se nate begin bars het. Dit het gebeur net toe ek en Sven besluit het om gevaaalik.com ons full time jobs te maak. Murphy is die motherfucker van alle motherfuckers.

Wel nou is ons terug en ons gaan nou baie meer cool stuff vir julle doen. gevaaalik.com gaan next level en ons is bly julle klou vas vir die ride.

Kom ons vier die okasie sommer heel eerte met ‘n Vrydag Bederf. Sit die volume op die video hier onder harde en geniet die Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160506 (2)

Vrydag Bederf 20160506 (2)

Vrydag Bederf 20160506 (3)

Vrydag Bederf 20160506 (4)

Vrydag Bederf 20160506 (5)

Vrydag Bederf 20160506 (6)

Vrydag Bederf 20160506 (7)

Vrydag Bederf 20160506 (8)

As jy in enige probleme kry op die site, laat weet ons asb wat die probleem is en ons sal dit sort.

Vrydag Bederf 20160506 (9)

Vrydag Bederf 20160506 (10)

Vrydag Bederf 20160506

Vrydag Bederf 20160506

Vrydag Bederf 20160506

You may also like...

2 Responses

  1. Thysmetys says:

    Vokkit ek is nou so bly, dog dit was verby.

    Bly gevaaalik is terug awe!!!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Thysmetys: Ons is nou terug en ons gaan net beter wees. Dankie dat jy aanhou comments los ens dude.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *