Gevaaalike Kersfeeswense van ons en Kendall Jenner
Kendall Jenner laat my voel soos ‘n vuil ou man. Sy is net 19 jaar oud, maar goddeloos sy is vir my sexy. Ek is soveel ouer as wat sy is dat as sy ‘n Afrikaner was sy my oom sou moes noem. Kendall, sal jy ‘n rooi strik om jou lyfie draai en my kersgeskenk wees? Ek verbeel myself maar dat sy nie so kak persoonlikheid gaan hê soos haar ouers of haar half-susters nie.
Ja, dit is weer daardie tyd van die jaar, kersfees is hier. Mag julle almal ‘n geseënde vakansietydperk hê. Party jou gat af, maar wees verantwoordelik. Moet nie ‘n statistiek word nie. Bo-oor alles, wees nice. Gee vir ‘n boemie ‘n kersgekenk, al is dit net R5. Dit sal hom laat beter voel en jou ook. Ek belowe. Die wêreld is vol fucked-up shit, so dit is lekker om deel te wees van dit wat nice is elke nou en dan.
Sien julle bitches volgende week. Merry-merry van ons en Kendall Jenner.
4 Responses
[…] Die gevaaalike dame is Kendall Jenner en sy help ons om te sê: "Merry Christmas" […]
[…] Hier is iets vir Kersfees. […]
[…] Kendal Jenner, goeie genade. […]
[…] ‘n Kardashian ‘n Slayer hemp dra, dan return Slayer die favour. Kendall Jenner is steeds my gunsteling […]