Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf dit is naweek

Nadat ek vir lank die onderwerp vermy het, het ek toe gisteraand my opinie oor die Oscar Pistorius storie gedrop. Dankie vir die van julle wat comments los. Gelukkig is dit nou amper naweek en ons kan al ons sorge agter ons laat vir ‘n rukkie. Ek het niks anders om te sê vandag nie, so kom ek mors nie verder julle tyd nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130222 (4)

Vrydag Bederf 20130222

Vrydag Bederf 20130222 (2)

Vrydag Bederf 20130222 (3)

Vrydag Bederf 20130222 (5)

Vrydag Bederf 20130222 (6)

Vrydag Bederf 20130222 (7)

Vrydag Bederf 20130222 (8)

Vrydag Bederf 20130222 (9)

Vrydag Bederf 20130222 (10)

Vrydag Bederf 20130222 (11)

Vrydag Bederf 20130222

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Holy moly. Nommer 2!

  2. Stix says:

    @pisgesig: Gedink jy sal daarvan hou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *