Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die gevaaalike missie vir 2011

Kan jy dit fokken glo, 2010 het tot n einde gekom en ons bevind ons self in n splinternuwe jaar. 2011 het aansienlik minder happenings om na uit te sien maar ek het n parmantige gevoel in my regterbal dat 2011 bedoos gevaaalik gaan wees, van befokte local musiek tot poesdom politici !! 2011 is die jaar van vermaak.

Ek raak so excited ek smelt sommer my eie fokken sitkamer teels. Ons missie hier by gevaaalik.com is verseker om vir jou van elke stukkie entertainment in te lig. Van zef ouens tot sexy vrouens, kak grappe tot kommen latte en dan natuurlik om ook die dose van 2011 uit te wys!

Sit jou favourite tune op die draadloos, ontspan, sit terug en geniet die jaar se rit,hier kom n grote.

Fokofpolisiekar sowel as Die Heuwels Fantasties bring nuwe albums uit (Dit sal verseker een van die musiek hoogtepunte wees) en dan is daar blykbaar ook n spul local movies wat die son gaan sien (dit behoort minder great te wees). Ons het 2 world cups oppad, die krieket en die rugby, nou kyk dit gaan lewensFOKKENgevaaalik wees en dan kan ons ook sekerlik uit sien na Julius se comments en ons regering se waansinnige besluite oor die nationaliserings kwessie.

Jy sit dalk nou depro voor jou komper en voel dat jy jou baas met n triple spinning kick deur die bek kan pos maar dink aan al die lekker kak wat voorle. Countless bottles drank le en wag om gedrink te word, teels smeek dat jy hulle smelt en die lastige slette daar buite smeek vir n stukkie van jou gansnek. So hou jou kop af, focus en kap 2011 flou!

Groete

Posduif

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *