Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rock and Roll Hall of Fame en Museum is tweede lelikste gebou in die wereld.

Die Rock and Roll Hall of Fame & Museum is bekend vir baie dinge, maar mense vergeet soms van die musiek en fokus op allerhande ander kak. Die musikante van vandag is ook nie mal oor die instansie nie, baie bekendes het al geweier om deel te raak van die struktuur se geskiedenis en ek, vir een, blameer hul glad nie.

Die nuutste verwikkeling in die geskiedenis van die gebou is dat hy gestem is as die wereld se tweede lelikste skepping. Blykbaar loop die rumour dat selfs die argitek ontevrede was met sy eie werk.

“Even the architect was unhappy with this one. Upon the building’s completion, a displeased I.M. Pei admitted himself there’s little harmony in these conflicting shapes. “ word daar beweer deur Reuters wat die lys opgestel het.

Die top 10 lelikste geboue in die wereld loop as volg:

1. J. Edgar Hoover Building (FBI HQ); Washington, D.C.

2. Rock and Roll Hall of Fame and Museum; Cleveland, Ohio

3. Sharp Centre for Design; Toronto, Canada

4. Aoyama Technical College; Shibuya, Japan

5. Geisel Library; University of California, San Diego, CA

6. Chang Building (“The Elephant Tower”); Bangkok, Thailand

7. Epi Apartments; Seattle, Washington

8. Trump Tower; New York City, New York

9. The Pixel Building; Melbourne, Australia

10. Royal National Theatre; London, U.K.

 

You may also like...

3 Responses

  1. Uhm says:

    “maar mense vergeet soms van die musiek en fokus op allerhande ander kak.” Soos die skrywer van die post.. ?

  2. Ant says:

    Nice, nogal informative gewees. Thanks.

    “Uhm” , kakste skuilnaam ooit.

  3. Posduif says:

    Dis nie n skuilnaam nie, dis die bra se regte naam…Uhm Eksnpoes. Onthou, as jy nie die kak like nie kan jy fokkof. Niemand dwing jou om gevaaalik.com te lees nie. Dis 100% opsioneel, baie soos om n poes te wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *