Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ooit gewonder of jy zef of fokken zef is?

As jy een van die volgende 10 dinge in jou leeftyd al gedoen het, of oorweeg het, is jy fokken zef. Die lys is opgestel deur die gevaaalike crew en ons het besluit dat die dinge definitief mal fokken zef is. Miskien sien jy dit as ‘n kompliment, dalk gloei jou hart van trots en dalk ag  jy jouself meer belangrik as jy een van jou gunsteling dinge op die lys raaklees.

Hier gaan hy:
1. As jy die hond probeer raak pis terwyl jy jou duif in die tuin swaai.

2. As jy al ooit by ‘n strip club iets geeet het wat ingesluk kan word.

3. By jou meisie se huis gekak het sonder om te flush.

4. Dit al oorweeg het om jou niggie te spyker .

5. As jy al meer as een bottle Cape Hope op dieselfde uitstappie gekoop het, vir jouself.

6. n Girl wat dubbel jou gewig is, gespyker het en dit op die bottle Cape Hope blameer het.

7. ‘n Juanita du Plessis of ‘n Kurt Darren cd gecopy het, of eintlik sommer net besit.

8. As jy jouself ingeskryf het vir enige race op Mahem met jou privaat voertuig..

9. As jy blink toebehore of plakkers op jou voertuig aangebring het uit vrye wil.

10.  As jy enigsins goue metaal in jou bek het.

 Let wel dat daar ‘n fyn maar belangrike lyn die stylvolle zef mens, en ‘n kommingat onderskei. Maak seker dat jy aan die regte kant van daardie lyn verkeer. Indien jy wel jouself oor die lyn vang trap, draai 180grade om en snel terug voordat jou suster jou in jou slaap vry of jou oom met die tattoo shop in sy garage jou Sweeto met oogdruppels dokter!

 Hou die kniee styf& die moves gevaaalik!

-Posduifietjietjie-

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *