Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Party Song…Old School

Middag mense. Fokkit, kan dit glo, Vrydag is hier en dis tyd vir jol, suip en kak aanjaag. Nou vandag se song keuse mag dalk vir jou ‘n snaakse een wees maar dis die tiepe mood waarin ek is. Fokken old school rock en roll deur ‘n legend sanger, die ene Bob Dylan.

Die weer is bietjie kouer en die mense is rustiger so die outjie is gepas (dink ek as individu in my persoonlike kapasiteit).  Sit terug en geniet die lirieke, eks seker die tune sal memories by enige bra laat herleef.

En onthou…Drink uit met jou vink uit!

 

You may also like...

1 Response

  1. Jarra says:

    Jis Posduif, wat van ‘n gevaarlike treffer van Rammstein vir die volgende Vrydag Party Song?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *