Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Clitter, maak jou labia YAYbia

Nou kan almal hulle doos soos Ke$ha of Lady Gaga s’n laat lyk. Is jou boyfriend opsoek na groener weivelde? Jy hoef jouself nie te bekommer nie, Clitter kom in groen ook. “Thanks Clitter for turning my labia into a YAYbia!” en “Clitter turned my yeast infection into a jewel collection” is net van die goeie woorde wat al oor Clitter gesê is.

So waarvoor wag jy? Bejazz jou vag sommer vandag nog. Jy kry ook ‘n kief tool om Clitter op jou skaamarea aan te wend. (Ek moet wel bieg dat die tool nogal lyk na ‘n double ended plastiekpiel.) So sonder om julle langer te laat wag, hier is die video.

Warning: Using Clitter while pregnant may result in sparkle babies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *