Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Story of Rocket League: How to build a rocket

Danny O’Dwyer was altyd ‘n host en Video Producer vir GameSpot gewees. Danny het ‘n Patreon page begin en vir die wat hom ondersteun (en die res van ons cheapskates) maak Danny nou kort documentaries oor games en die gaming industry. Noclip se eerste documentary gaan oor Rocket League.

story-of-rocket-league-documentary

Die eerste episode van die twee-deel documentary is “How to Build a Rocket”. In hierdie eerste episode sien ons hoe Psyonix, developer van Rocket League, begin het en waar Rocket League vandaan kom. “How to Launch a Rocket” is deel twee waar ons leer van die maak en launch van Rocket League.

Rocket League het nou al meer as 8 miljoen copies verkoop. Nie net is die game vreeslik suksesvol nie, dit is ook een van die lekker multiplayer games wat jy tans kan speel.

Oor watter game sal jy graag ‘n documentary wil sien? Laat weet in die comments. Ek dink ‘n documentary oor Grant Theft Auto sal awesome wees. Noclip, as julle hierdie lees, maak asseblief ‘n Grand Theft Auto documentary. Check die trailer vir The Story of Rocket League hier onder.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *