Stoute Boudjies vir Ontbyt
Ek het gedink ons begin die dag met ‘n gesonde ontbyt Stoute Boudjies. Julle almal weet natuurlik dat ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is. Doen wat goed is vir jouself en geniet die week se Stoute Boudjies. Al die gepraat van ontbyt maak my nou honger.
ek nog nooit sulke boudjies in SA gesien nie, want die katte hier vreet te veel!!!
Jy bly duidelik in die verkeerde deel van SA.
Ja dude… jy kyk net nie op die regte plekke nie 😀 Thanks Stix vir nog ‘n awesome Stoute Boudjies :>