Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lordi – Hard Rock Hallelujah

Lordi is ‘n Finnish shock-rock band. Die eerste keer wat ek Lordi gehoor het was toe die song ‘Blood Red Sandman’ op een van Metal Hammer magazine se compilation CDs verskyn het. Dit was ‘n track van hulle Hulle album The Arockalypse is een van my gunsteling rock albums. Hulle is bekend vir hulle monster costumes wat hulle dra tydends hulle optredes. In 2006 het hulle die Eurovision Song Contests gewen, wat awesome was want meeste van die deelnemers is maar kak pop musiek.

Lordi

Hier is die video vir hulle song ‘Hard Rock Hallelujah’. Is jy ‘n Lordi fan? As jy hou van solid rock gaan Lordi jou nie teleurstel nie.

You may also like...

1 Response

  1. June 14, 2013

    […] het. GWAR is 'n "a satirical heavy metal band". Hulle is bekend vir hulle obscene lyrics en Lordi-like costumes. Hier cover GWAR Kansas se "Carry on Wayward Son" en ek dink dit is awesome. Wat […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *