Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Doos van die week: Idols dose

Hoezit gevaaalike mense,

Indien julle avid readers van “Doos van die week” is, jammer vir die delay. Ek sal van hier af dit weekliks (tot die beste van my vermoe) probeer insit.

Right, klaar poes gepraat. Hierdie week se doos (en laat ek net van die bat af die volgende baie duidelik maak in Afrikaans sowel as Engels en een ander onbekende taal aangesien sy voorkom as die tipe wat sal dagvaar: Als wat ek hier se is my opinie, as jy dit nie like nie FOKOF. This are my opinion being, you don’t likes it FUCK OFF.) is niemand anders nie as Mara van Idols!

Dis reg, “Se die f-woord op live TV”-Mara, of “Eks NIE ‘n rassis nie”-Mara of dalk “Dronk op live TV”-Mara. Noem haar wat jy wil, maar sy is vir my fokken irriterend. “Aaah my beybeeee, thet was wandafooool”. Watse tipe kritiek is dit? En ek laat my nie vertel dat daar nie meer charming, meer intelligente, meer ingeligde of meer beroemde mense in hierdie land is wat daai werk sal vat nie. Wie de fok het haar gekies om die beoordelaar te wees van hierdie show? Ek het haar al hoor sing (nee, beslis nie live nie) en dis nothing special. Daar is baie beter sangers en sangeresse in hierdie land. En ouens wie lyk of hulle breins het ook, soos byvoorbeeld Chris Chameleon. Of Francois van Coke of enigeen van sy bandmates. Selfs Steve Hofmeyr. Daar is tonne.

Die punt wat ek probeer maak is hulle kon baie beter. Hierdie geld eintlik vir al die ouens behalwe die celebrity judges. Ek meen, maak dit nie moerbaie sin om iemand te kies wie actually kennis het van wat dit vat om daar uit te kom nie? Dalk iemand wie sangers produce van niks tot iets, soos P Diddy en daai kont Jay Zee.

‘n Ou moet byvoorbeeld nie kom en iets oningelig soos “Eddie Vedder can’t sing” se nie. Ek quote nou daai ou met die verskriklike aknee wie op die eerste seisoen was. Dave. Dis reg, daai naier het nou die reg om te se “Eddie Vedder can’t sing” want, hoekom nou weer? Right, ekt hom gou op Google ingetik en ek kry die volgende:
• Fokkol op Wikipedia.
• ‘n Ongelooflike kort biografie oor die ou:

With 30 years in the industry, Dave understands the ins and outs of the music business possibly better than anyone else in the country. Currently one of the head honchos at SonyBMG, Dave handles various acts, including previous Idols like Anke Pietrangeli and Heinz Winckler, as well a massive catalogue of international artists.

So,wanneer laas het Anke Pietrangeli ‘n moerse hit gehad? Wat van Heinz? Huh? Kan iemand asseblief vir my ‘n lys van daai international artists stuur? Want dis nie vir ‘n fok op die internet nie. As dit iemand so groot soos Pearl Jam (die band waarvoor Eddie Vedder sing) was, sou hulle sekerlik genoem word as Heinz en Anke genoem word? En wat beteken “handle”? Wat “handle” Dave nou eintlik? Beslis nie daai deel waar daar besluit word of hierdie persoon vir ‘n fok talent het nie.

So waar, uit hierdie ou se 30 jaar industry, het hy die status verdien om dit te se? Mens kan vir 30 jaar in die “music industry” bokse pak of labels maak ook. Dis nie te se hy was hierdie moerse talent wat net begin The Beetles- en The Rolling Stones-tipe bands begin manage of produce het nie. Eintlik is dit dan wel te se dat dit nie so is nie, want die internet sou daarvan weet.

Anyways, terug na Mara Louw. Sy is darm partykeer mal tot die punt waar mens haar bezirk kan noem. Ek dink sy is mal of rook iets. As dit nie so is nie, moet sy ophou reageer soos ‘n fokken idiot.
Ek los julle met ‘n video wat bewys sy is van haar trollie af.

You may also like...

2 Responses

  1. Franco says:

    Jirrrrr die ding is mos poesss mal!

  1. April 10, 2014

    […] Oscar saak volg jy most likely ook 'n fan is van reality TV soos Keeping up with the Kardashians en Idols. Want jy het 'n leemte in jou siel wat jy probeer vul met ander mense se drama. Jou lewe verveel […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *