Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Doos van die week

Die doos is orals 0

Die doos is orals

Vandat ‘n jong man puberty slaan is dames en sekere dele van ‘n dame se lyf heeldag en aldag non-fucking-stop op sy brein. Jy dink daaraan, jy droom daaroor, jy fantaseer daaroor, jy sien dit...

Doos van die week: Idols dose 2

Doos van die week: Idols dose

Hoezit gevaaalike mense, Indien julle avid readers van “Doos van die week” is, jammer vir die delay. Ek sal van hier af dit weekliks (tot die beste van my vermoe) probeer insit. Right, klaar...

DOOS VAN DIE WEEK 1

DOOS VAN DIE WEEK

Hierdie week se doos (of liewers dose) is die twee Chaplin boeties, Andrew en Brian van die popgroep Locnville.  Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek gun enigeen sy sukses in die cut-throat musiekwereld...

Doos van die week: Julius Malema 1

Doos van die week: Julius Malema

Hallo mense.  Aangesien hierdie die eerste weergawe van “DOOS VAN DIE WEEK” is, gaan ek maar die grootste doos van almal kies. Julius Malema. Julius is waarlik die poster child van belaglikheid – hy...