Die wereld se gevaaalikste danser is gevind.
Ek het so rukkie terug op hieride video afgekom en daar is net 2 woorde om dit te beskryf “kak gevaaalik”. Boney M is effens voor ons tyd maar hoe se hulle altyd…”Mens kan nie klas koop nie” en hierdie man het tonne daarvan. Ek dink nie daar het n enkele teel op daai dansbaan oorgebly na hierdie man se dance moves nie.
Die video is geskiet in ‘n era van super drugs en hy het verseker meer as n bietjie bergspinasie gerook. Dit lyk liewer of hy n bak LSD opgevreet het waaroor ons baie bly is want hy verskaf eindelose genot.
Blykbaar kry Micheal Flatley n semi as hy hierdie ou sien dans en selfs Oom Pepi sidder as Boney M se tone begin raas. Checkit uit en try die moves as jy weer by n house party is maar wees gewaarsku, jy sal elke liewe teel in n radius van 1km smelt!
Hou die knee reguit en raak gevaaalik!
Lord of the Lip-Sync
Hahaha! Hierdie was “Kak gevaaalik”, vistaaan jy?!
Sy geheim is die bobbejaan tand hangertjie om my nek.